SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Hieronder volg al die blapse videos van vorige Pasella episodes

Blapse vir episode MENS Blapse vir episode MENS

Charlene Truter kuier by SA's Got Talent wenner James Bhemgee en Paul Rothmann leer hondebeskuitjies maak.
» Kliek hier om die blapse video vir MENS te speel
Blapse vir episode SORG Blapse vir episode SORG

Ons maak sports by die Piek-gesin en kuier 'n hond uit 'n bos in Wellington.
» Kliek hier om die blapse video vir SORG te speel
Blapse vir episode TUIN Blapse vir episode TUIN

Irshaad vang hoenders en Charlene kuier in die Kaap.
» Kliek hier om die blapse video vir TUIN te speel
Blapse vir episode VERF Blapse vir episode VERF

'n Paar agter die skerm skote van die VERF episode.
» Kliek hier om die blapse video vir VERF te speel
Blapse vir episode SAG Blapse vir episode SAG

Woensdag wys Pasella sy sagte kant.
» Kliek hier om die blapse video vir SAG te speel
Blapse vir episode SOET Blapse vir episode SOET

Die Pasella span maak sports tydens die 'soet hondjies' insetsel.
» Kliek hier om die blapse video vir SOET te speel
Blapse vir episode VROEG Blapse vir episode VROEG

Waar's die haai? Dieter en Paul "tackle" die koue waters van Kaapstad en lag saam die manne van Winterstasie.
» Kliek hier om die blapse video vir VROEG te speel
Blapse vir episode WERK Blapse vir episode WERK

Ons gaan kook saam met 'n spul 7de Laners en kuier by 'n Solo Jay.
» Kliek hier om die blapse video vir WERK te speel
Blapse vir episode KLAS Blapse vir episode KLAS

Dieter wys ons die ander sy van bergfietsry!
» Kliek hier om die blapse video vir KLAS te speel
Blapse vir episode TERUG Blapse vir episode TERUG

Lag lekker saam met Dine van Zyl, Ollie Viljoen en Vicky.
» Kliek hier om die blapse video vir TERUG te speel


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development