SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Hieronder volg al die blapse videos van vorige Pasella episodes

Blapse vir episode STOOM Blapse vir episode STOOM

Blapse vir die week se program. Sien Deirdre Wolhuter dans en John-Henry Opperman van Klopjag wat sommer aanbieder ook speel.
» Kliek hier om die blapse video vir STOOM te speel
Blapse vir episode OKTOBER Blapse vir episode OKTOBER

Die aanbieders en modekenners geniet hulle gate uit op die strand.
» Kliek hier om die blapse video vir OKTOBER te speel
Blapse vir episode SPORT Blapse vir episode SPORT

Charlene en Paul word in 'n paar agter die skerm oomblike gevang.
» Kliek hier om die blapse video vir SPORT te speel
Blapse vir episode DROOM Blapse vir episode DROOM

Vicky, Carol en Willie klim in die Margarita's in!
» Kliek hier om die blapse video vir DROOM te speel
Blapse vir episode SPAN Blapse vir episode SPAN

Kyk hoe lekker lag die Pasella aanbieders agter die skerms.
» Kliek hier om die blapse video vir SPAN te speel
Blapse vir episode KROON Blapse vir episode KROON

Dieter krap in sjef Wynand van Rooyen se slaai.
» Kliek hier om die blapse video vir KROON te speel
Blapse vir episode TROTS SA Blapse vir episode TROTS SA

Minki is terug en dans in die Rupert & Rothschild Vignerons kelder.
» Kliek hier om die blapse video vir TROTS SA te speel
Blapse vir episode GROEN EN GOUD Blapse vir episode GROEN EN GOUD

Minki is terug en sukkel so biejtie om weer in die ding te kom...
» Kliek hier om die blapse video vir GROEN EN GOUD te speel
Blapse vir episode SPRINGBOK Blapse vir episode SPRINGBOK

Tant Grietjie bederf ons met 'n paar liedjies en draaie.
» Kliek hier om die blapse video vir SPRINGBOK te speel
Blapse vir episode PLAK Blapse vir episode PLAK

Abbas Abrahams en Irshaad word in die kombuis losgelaat!
» Kliek hier om die blapse video vir PLAK te speel


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development