SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Hieronder volg al die blapse videos van vorige Pasella episodes

Blapse vir episode TYD Blapse vir episode TYD

Vicky gaan kuier by vriend Schalk Joubert en Minki wys Katlego Maboe die Moederstad.
» Kliek hier om die blapse video vir TYD te speel
Blapse vir episode HOEK Blapse vir episode HOEK

Hierdie week loer ons bietjie agter die skerms van Lianie May se konsert en Dieter en Vicky probeer visvang...
» Kliek hier om die blapse video vir HOEK te speel
Blapse vir episode SPOOK Blapse vir episode SPOOK

Hierdie week vermaak Casper de Vries ons en Vicky en Irshaad skrik vir 'n paar spoke..
» Kliek hier om die blapse video vir SPOOK te speel
Blapse vir episode KIND Blapse vir episode KIND

Ons kuier by Milan Murray en haar gesin en Maurice probeer hul gunsteling tydverdryf by die park...
» Kliek hier om die blapse video vir KIND te speel
Blapse vir episode VLAM Blapse vir episode VLAM

Paul word bestook deur 'n kwaai sjimpansee tydens 'n besoek aan Chimp Eden.
» Kliek hier om die blapse video vir VLAM te speel
Blapse vir episode TREK Blapse vir episode TREK

Hierdie week kuier ons by akteur Stian Bam en lag lekker vir die man se lang bene...
» Kliek hier om die blapse video vir TREK te speel
Blapse vir episode LENTE Blapse vir episode LENTE

Het Minki regtig so goed in jukskei gevaar? Kyk haar eerste probeerslag.
» Kliek hier om die blapse video vir LENTE te speel
Blapse vir episode BINNE Blapse vir episode BINNE

Hierdie week kan Paul nie sy lag hou vir Binnelanders grapjas Lindie Stander nie.
» Kliek hier om die blapse video vir BINNE te speel
Blapse vir episode BLOU Blapse vir episode BLOU

Paul vermaak die span op die stel van die winterpoedings insetsel terwyl Minki Mampoer probeer afsluk.
» Kyk die video hier
Blapse vir episode KOL Blapse vir episode KOL

Lag lekker saam met AB de Villiers en sy gesin.
» Kliek hier om die blapse video vir KOL te speel


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development