SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Stuur jou resep

Entries closed on 1 March 2012

Hierdie is jou kans om 'n regte egte bekende kospersoonlikheid te word! Stuur vir ons 'n oorspronklike resep en staan die kans om dit dalk op Pasella te maak. Onthou dit moet nie sjefskeppings wees nie, maar lekkereetdisse in jou persoonlike styl!

Elke week kies ons beoordelaars een gelukkige deelnemer om sy of haar resep vir ons op Pasella te maak. Na 24 weke sal ons kykers die geleentheid kry om vir hul gunstelling tuiskokdeelnemer via SMS te stem. Die 12 deelnemers met die meeste stemme sal elk 'n R3 000 Woolworths-geskenkbewys wen.

Vanuit die top 12 tuiskokke sal kykers weereens die geleentheid kry om vir die top 6 finaliste te stem, wat dan sal mee ding vir die groot prys van 'n R20 000 Woolworths-geskenkbewys tydens 'n kookkompetisie op Pasella. Die algehele wenner sal ook die kans kry om 6 addisionele disse op Pasella te maak.

Hoe gemaak om deel te neem?
  1. Plaas jou oorspronklike resep by ons Kykersresep-inskrywingsblad. Onthou om eers te registreer indien jy nog nie het nie en maak seker dat jy die korrekte eposadres invul sodat ons jou kan kontak.
  2. Fotos: een of twee van die finale gereg soos jy dit sal bedien en een van jouself (foto's hoef nie profesioneel te wees nie).
  3. By die resepdetail verlang ons 'n kort paragrafie oor die ontwikkeling of agtergrond van die resep, gevolg met die bestanddele en metode.
  4. Nadat jy jou resep ingedien het, sal ons jou per epos meer inligting oor jou kosfilosofie inwin, sodat 'n ingeligte beslissing gemaak kan word.
  5. Alternatief, stuur jou resep en fotos na tabitha@pasella.com.

ReŽls:
  1. Hierdie is 'n tuiskokkompetisie, dus mag deelnemers geen professionele opleiding hê nie en ook nie in 'n professionele hoedanigheid in die kosbedryf werk nie.
  2. Inskrywings is nie beperk nie, maar alle resepte wat ingedien word MOET oorspronklik wees of anders wyd aangepas wees op die basiese resep.
  3. Deelnemers moet Afrikaans magtig wees.
  4. Hierdie kompetisie is oop vir alle Suid-Afrikaners behalwe direkteure, lede, vennote, werknemers, agente, diensteverskaffers en konsultante van die SABC of Woolworths. Asook enige SABC of Woolworths werknemers insluitend agentskappe, UIP en/of eggenote, lewensmaats, ouers, kinders, broers, sisters, besigheidsvennote of geassosieerdes.
  5. Wenners moet beskikbaar wees vir programopnames.
  6. Beoordeelaars se beslissing is finaal.

Woolworths Taste magazine

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.