SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Selfdoen artikels


Tafeldoekhuisie Tafeldoekhuisie

Christi se eerste idee is 'n 'tafeldoekhuisie' wat jy kan maak vir enige reghoekige tafel in jou huis.
Kry die instruksies hier »
Tafeldoekhuisie Video »
Houtkis Houtkis

Maak jou eie houtkis vir ekstra bÍreplek in jou huis.
Selfdoen-stappe vir die houtkis »
Houtkis Video »
Betonboekrak Betonboekrak

Maak jou eie betonboekrak vir ekstra bÍreplek.
Selfdoen-stappe vir die boekrak »
Papierblomme vir die lente Papierblomme vir die lente

Die eerste ding waaraan mens dink wanneer iemand 'lente' sÍ, is sekerlik blomme. Maar, ons kan ook net soveel duur blommerangskikkings in een huis bekostig.
Probeer hierdie alternatief »
Papierblomme vir die lente Video »
Nicole Holm se madeliefie-kerse: Nicole Holm se madeliefie-kerse:

Nicole Holm wys ons hoe om jou eie kerse by die huis te maak.
Kry die selfdoen-stappe »
Tinarie van Wyk Loots se wolborsspelde Tinarie van Wyk Loots se wolborsspelde

Tinarie van Wyk Loots wys ons 'n maklike manier om wolborspeldjies te maak.
Maak jou eie borsspeldjie »
Lentepartytjie-geskenkpakkies Lentepartytjie-geskenkpakkies

Dit is sů maklik om enige eetbare tafelgeskenk soos lekkers, neute, sjokolade of in hierdie geval, koekies in selofaansakkies te verpak en mooi te versier.
Maak jou eie geskenkpakkie »
Opvoubare tafel Opvoubare tafel

Dis nie aldag moontlik om die luukshede van ʼn groot kombuis in ʼn beperkte spasie te geniet nie - behou spasie met hierdie oulike opvoubare tafel.
Volg Karen en Marco se selfdoen-stappe »
Opvoubare tafel Video »
Kristalkandelare Kristalkandelare

Die hoeveelheid (krale, ringetjies ens.) hang af van die omtrek van jou draadraamwerk. Die omtrek van ons raamwerk is 64cm.
Maak jou eie kristal kandelaar »
Kristalkandelare Video »
Hout-/staalhangplek vir potte Hout-/staalhangplek vir potte

Meet eerstens hoe groot die area bokant jou stoof is want dit sal die grootte van die staalrooster bepaal asook die hoogte waarteen jy die stellasie hang.
Selfdoen-stappe »


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development