SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Selfdoen artikels


Stootkarretjie met skroef Stootkarretjie met skroef

Albert de Bruijn van die Kuier-tydskrif maak ʼn draadstootkarretjie met twee propellers wat beweeg as dit vorentoe gestoot word.
Kry sy selfdoenstappe hier »
Stootkarretjie met skroef Video »
VERF: Kinderpartytjie VERF: Kinderpartytjie

Kry die selfdoenstappe vir ons verftema kinderpartytjie.
Instruksies »
VERF: Kinderpartytjie Video »
Van vaal en verwaarloos na fraai en vars met verf! Van vaal en verwaarloos na fraai en vars met verf!

Kry planne om vogprobleme, afgekapte teŽls en vloere met stukke teŽls uit, vars en nuut te maak.
Prominent paints deel 'n paar geheime »
Van vaal en verwaarloos na fraai en vars met verf! Video »
Versier 'n dooie muur met 'n handgemaakte pothanger Versier 'n dooie muur met 'n handgemaakte pothanger

Die selfdoen plan gee lewe aan Ďn dooie muur, sonder dat jy daarna Ďn banklening hoef te vra.
Maak jou eie pothanger »
Klei-oond Klei-oond

Saam met Wikus Burger van Italoven bou Dieter en selfdoen-ghoeroe Karin ʼn klei-oond in die tuin.
Kry die instruksies hier »
Chereť se herinneringsbord. Chereť se herinneringsbord.

Sangeres, Chereť maak vir haar ongebore babadogtertjie Taylor-Hope 'n oulike herinneringsbord.
Maak jou eie herinneringsbord »
Chereť se herinneringsbord. Video »
Buitebraaikis Buitebraaikis

Desembervakansie is ekstra-braaityd in Suid-Afrika.
Maak jou eie braai-eenheid »
Buitebraaikis Video »
Klipdeurmatjie, -voŽlbak en -gordyn Klipdeurmatjie, -voŽlbak en -gordyn

Maklike klipprojekte vir die tuin en iets om ledige hande in die vakansie besig te hou.
Oulike idees met klippe »
Klipdeurmatjie, -voŽlbak en -gordyn Video »
Drie verskillende Kerstafels Drie verskillende Kerstafels

Cafť Fleur & Cor de Rosa wys ons 'n paar oulike idees vir Kerstafel-dekor.
Maak jou eie Kerstafel-dekor »
Drie verskillende Kerstafels Video »
Draad-disa Draad-disa

Tydens ons besoek aan De Doorns het kunstenaar Gilbert Chinhara vir ons gewys hoe om 'n draad-disa te maak.
Kry die instruksies hier »


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development