SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Selfdoen artikels


Skinkborde vir Moedersdaggeskenk Skinkborde vir Moedersdaggeskenk

Twee maklike skinkborde met ontbyt vir ma hierdie Moedersdag.
Skinkbord selfdoenstappe »
Skinkborde vir Moedersdaggeskenk Video »
Knap 'n dooie muur in 'n dag op! Knap 'n dooie muur in 'n dag op!

Lelike, leë mure? Nie vir lank nie....
Kry die oulike planne hier »
Knap 'n dooie muur in 'n dag op! Video »
Herwin ou meubels Herwin ou meubels

'n Mens kan nooit genoeg idees kry om met weggooigoed nuutgoed te maak nie.
Verander jou ou meubels in nuwe nuttige items »
Herwin ou meubels Video »
Dryfrakke Dryfrakke

Het jy 'n magdom boeke wat in jou huis rondlê? Hoekom benut jy nie 'n stukkie oop muurspasie en bou jou eie boekrak nie?
Kry die selfdoenstappe hier »
Ligdraadoortreksel Ligdraadoortreksel

Dit is nie moeilik nie en kan 'n groot verskil maak!
Kry die selfdoenstappe hier »
Televisieraam Televisieraam

Verbloem jou televisie met 'n ligte raam uit polyurethane.
Kry die selfdoenstappe hier »
Ligboksie vir stadstroue Ligboksie vir stadstroue

Vir ons stadstroue maak ons ‘n ligboks waarop die kristalkandelare geplaas word om dit bo ooghoogte te lig.
Kry die selfdoenstappe hier »
Ligboksie vir stadstroue Video »
Versier winkelpaaseiers Versier winkelpaaseiers

Maklik om paaseiers te koop, maar as jy ʼn bietjie meer kreatief wil wees, is hier ʼn hele paar idees vir jou eie opgedolliede eiers!
Oulike idees om winkelpaaseiers te versier »
Domino’s Domino’s

Deidre Mackenna van die Kuier-tydskrif wys hoe om domino's te maak.
Volg haar stappe »
Speletjiesbord Speletjiesbord

Deidre Mackenna van die Kuier-tydskrif wys ons hoe om 'n speletjiesbord te maak.
Volg haar stap-vir-stap »


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development