SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Selfdoen artikels


Mooi badkamers vir platsakke Mooi badkamers vir platsakke

Bietjie dinkwerk kan jou badkamers in Ďn japtrap tydskrifmooi kry.
Twee idees vir lae-koste badkamers »
Mooi badkamers vir platsakke Video »
Tuisgemaakte geskenkies Tuisgemaakte geskenkies

Moenie koop nie, maak self en gee, gee gee!
Probeer hierdie maklike, tog oulike geskenkies maak »
Tuisgemaakte geskenkies Video »
Lyfskropmiddel  met druiwekorrels, gemmer, roosmaryn en Aqueous-room Lyfskropmiddel met druiwekorrels, gemmer, roosmaryn en Aqueous-room

Belinda Pritchard-Quickelberge is die eienaar van die Spa by die Clos Malverne Wynlandgoed en sy deel een van hul heerlike lyfskropmiddelresepte met ons.
Probeer die resep »
Poppekasteater Poppekasteater

Hier is Ďn lekker plan om die gesin op prettige wyse uit die koue te hou!
Kry die instruksies hier »
Poppekasteater Video »
Papierbordpop Papierbordpop

Deidre Mackenna en Michaela Lopes maak 'n oulike papierbordpop.
Kry die instruksies hier »
Kouskaraktertjie: Koei Kouskaraktertjie: Koei

Deirdre Machenna en Michaela Lopes maak 'n koeikaraktertjie van 'n ou wit kous.
Kry die instruksies hier »
Paletbankie Paletbankie

Die idee is om op 'n kreatiewe manier twee herwinde houtpalette te omskep in 'n gerieflike dagbed op wiele.
Kliek hier vir die instruksies »
Houtbankie met bÍreplek Houtbankie met bÍreplek

Die idee is om 'n sitbankie, wat ook nuttige stoorplek vir kussings of tuingereedskap bied, in 'n paar eenvoudige stappe aanmekaar te skroef.
Kliek hier vir die instruksies »
Pikkewynpartytjie Pikkewynpartytjie

Marthie le Roux en haar span van Buzy Bugz hou vir ons 'n oulike pikkewynpartytjie.
Kry die selfdoenstappe hier »
Pikkewynpartytjie Video »
Fynbosplekmatjie Fynbosplekmatjie

Op Tesselaarsdal stop ons by Earth Fusion waar hulle in fynbosdekor spesialiseer.
Maak jou eie fynbosplekmatjie »
Fynbosplekmatjie Video »


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development