SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Selfdoen artikels


Kweek jou eie klein kruietuin Kweek jou eie klein kruietuin

Jy kan jou eie kruietuin maak al het jy min spasie by jou huis.
Maak jou eie »
Maak jou eie rottang stoel blombak Maak jou eie rottang stoel blombak

Willie Schmidt kan nie sommer net iets weggooi nie en vernuwe sy ou rottang stoel deur daarin te plant.
Maak jou eie »
Maak jou eie strooihoed blombak Maak jou eie strooihoed blombak

Die nutsman Willie Schmidt wys hoe daai ou strooihoed ingespan kan word vir blomme plant.
Maak jou eie »
Maak jou eie cowboy glasbeker Maak jou eie cowboy glasbeker

Jy kan hierdie glasbeker self maak met items wat jy reeds in jou huis het.
Maak jou eie »
Maak jou eie palet koffietafel vir die stoep Maak jou eie palet koffietafel vir die stoep

Nutsman Willie Schmidt maak die perfekte koffietafel wat jy kan rondskuif en sonder skaam jou voete op kan rus.
Maak jou eie »
Maak jou eie stokbal uit dryfhout Maak jou eie stokbal uit dryfhout

Gee vir jou huis 'n ware Weskusgevoel met Willie se wenke. Hy en Melinda hang glasbottels en bou 'n stokbal en wys hoe jy dit ook kan doen.
Maak jou eie »
Badsakkies Geskenke Badsakkies Geskenke

Runei Kotze van A Little Thing Called wys vir ons hoe om badsakkies te maak as geskenke vir ons gaste by ons Valentynsfees
Maak jou eie »
SELFDOEN: Papierlanterns SELFDOEN: Papierlanterns

Kerslig skep altyd n lekker gesellige atmosfeer. Handewerkghoeroe Marlize wys ons hoe om Laterns te maak vir 'n onthaal.
Maak jou eie »
SELFDOEN: 'n Patio-bankie binne 30 minute SELFDOEN: 'n Patio-bankie binne 30 minute

Handewerkghoeroe Marlize wys vir ons hoe om 'n patio- bankie uit palette te maak.
Maak jou eie »
SELFDOEN: Fotomooi koekblikke! SELFDOEN: Fotomooi koekblikke!

Omskep ou koekblikke in lieflike geskenke vir grootouers, en vul dit met eetgoed wat die kinders self gemaak het.
Maak jou eie »


Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development