SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Pampoengebak

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Pampoengebak
Pampoengebak Pampoengebak Pampoengebak

Tydens Pasella se kuier by Springbok het Gina Kuswayo, kok by die Melkboschkuil Plaaskombuis hierdie gereg voorberei.


(Bedien 4)


500 g pampoen, in blokkies gesny
1 t fyn kaneel
1 e botter
1 eier
160 ml melk
160 ml koekmeel
1 t bakpoeier
Knippie sout
2 e gesmelte botter
½ k heuning


Kook pampoen wat in blokkies gesny is tot gaar, maar steeds ferm. Strooi fyn kaneel oor en skep dit in 'n gesmeerde bak. Stip met 1e botter. Meng die eier, melk, meel, bakpoeier en sout, gooi bo-oor die pampoen en bak 'n halfuur by 180 °C. Maak 'n stroop van die botter en heuning en gooi dit bo-oor die gereg sodra dit uit die oond kom. Hoe warmer dit is as jy die sous oorgooi, hoe lekkerder trek dit in.


Pumpkin bake
During Pasella’s visit to Springbok, Gina Kuswayo, cook at Melkboschkuil Plaas kombuis, prepared this dish.


(Serves 4)


500 g pumpkin, in blocks
1 t ground cinnamon
1 T butter
1 egg
160 ml milk
160 ml cake flour
1 t baking powder
Pinch salt
2 c melted butter
½ c honey


Cook the pumpkin until soft but still firm. Sprinkle with the cinnamon and spoon into a buttered baking dish. Dot with 1T butter. Mix the eggs, milk, flour, baking powder and salt and pour over the pumpkin. Bake for 30 minutes at 180„aC. Make a syrup from the butter and honey and pour over the bake as soon as it comes out the oven and is hot so the syrup can be absorbed.


Kommentaar / vrae:

 Hi julle, baie dankie vir die uitwys van die fout. Ons het die Melkboschkuil Plaaskombuis gekontak en dit is toe eintlik 2 eetlepels botter. Weereens jammer vir enige ongerief.
deur Pasella Web
06 September 2011 12:59:22




 Is die hoeveelheid botter reg vir hierdie resep want die hoeveelheid pampoen en deeg is baie min en die botter trek nie als in nie ............het soos \\\'n dam gelyk!!
deur Sandy Verschuur
05 September 2011 18:08:03




 PAMPOENGEBAK! Laat my ASB weet of die 2 KOPPIES gesmelte botter reg
is!! Ek is seker dit is \\\'n fout.......baie dankie.
Coba
deur Coba Badenhorst
01 September 2011 13:44:15






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development