SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Gesonde Sjokolade vir Kinders

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Gesonde Sjokolade vir Kinders
Gesonde Sjokolade vir Kinders Gesonde Sjokolade vir Kinders Gesonde Sjokolade vir Kinders

Andalene Salvesen, wie die boek "Raising Happy, Healthy Children" geskryf het en bedrywig is by die blog Monsters to Munchkins het vir ons hierdie resep gemaak.


Bestandele:


½ k klapperolie


½ k klapperbotter


½ k grondboontjiebotter


2 T kakao


¼ k heuning


2 t xylitol


½ t vanielje


Voeg die bestandele in 'n dubbelkoker en meng saam oor hitte. Nadat die mengsel klaar is word dit in klein kolwyntjies gegooi en in die yskas gesit. 


Die volgende stap is die maak van die Karamel Dollops wat bo op die sjokolade versier word. Die volgende bestandele word saam gevoeg en vir 'n halfuur gekook:


½ k klapper room (of  'n ½ k regte room)


½ k heuning


1 t vanielje


'n knippie sout


2 t regte botter


Die karamel dollops word op die sjokolade gegooi en in die yskas gelos todat alles hard is.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development