SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Pangebraaide kudu in pitabrood

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Pangebraaide kudu in pitabrood
Pangebraaide kudu in pitabrood Pangebraaide kudu in pitabrood Pangebraaide kudu in pitabrood

 


Hierdie resep is vir Pasella gemaak deur Isay Govender van die www.foodandthefabulous.com blog.


(Bedien 4)


 


2 x 200 g kudulende
1.5 t koljandersade
1.5 t komynsade
4-5 e olyfolie
1 e rokerige speserye vir sosaties (of gerookte paprika)
knypie sout
1 t fyngekapte knoffel
4 pita brode, gerooster
handvol slaaiblare van jou keuse
hummus & tzatziki, om te bedien


 


Maal die koljander en komyn met ‘n vysel*. Voeg die olyfolie, rokerige speserye, sout en knoffel by en meng goed. Bedek die kudu in die marinade.


Smeer ‘n roosterpan liggies met olyfolie en maak baie warm. Kook die kudu sowat 2 minute op ‘n kant, afhangende van hoe dik dit is, maar oppas dat dit nie uitdroog nie. Laat dit rus (onthou die pan is baie warm en dus kook dit nog in die pas).


Bedien die kudu in dun snye met die pitabrode, slaai en souse.


 


*of gebruik dieselfde hoeveelhede fyn speserye


 


Smokey Pan grilled Kudu in Pitas


 


This recipe was prepared for Pasella by Isay Govender of the www.foodandthefabulous.com blog.


(Serves 4)


 


2 x 200 g kudu loin
1.5 t coriander seeds
1.5 t cumin seeds
3 large cloves garlic
4-5 T olive oil
1T smokey spice for kebabs (or smoked paprika)
salt, to taste
4 pita breads, toasted
2 cups mixed leaves, washed
hummus and tzatziki, to serve


 


Pound cumin and coriander seeds in mortar. Add garlic and crush until it forms a paste. Add olive oil, smokey spice and salt and mix.


Flatten kudu loin, a tad with your hands.


Coat in the marinade.


Heat a griddle pan rubbed over with paper towel to which a few teaspoons of olive oil are added, to high. Add kudu and cook for 2 minutes a side, depending on preferred doneness and thickness of loin. Venison dries out quickly, so rather under than over cook. Medium-rare is perfect for this type of meat.


Allow kudu to rest for a few minutes, while you slice open the pita breads and add leaves and spread with hummus.


Slice the kudu fairly thinly, arrange in pita pockets and top with dollops of tzatziki.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development