SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Waterblommetjie konserf

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Waterblommetjie konserf
Waterblommetjie konserf Waterblommetjie konserf Waterblommetjie konserf

Waterblommetjie konserf

Hierdie is een van twee ONTHOU disse wat Carol vir ons September - kuier gemaak het. As jy bekommerd is oor goggas in jou waterblommetjies, week hulle vir ‘n rukkie in soutwater en was dan baie goed.

50 waterblommetjies, verkieslik moet blommetjies nog toe wees
2 e koeksoda
2.5L suiker
sap van 1 suurlemoen
3cm gemmer, dun gesny, opsioneel

Skraap die bodem van elke waterblommetjie liggies met ‘n rasper.  Sny daarna ‘n kruis in die bodem. Plaas oornag in die koeksoda wat met sowat 3½ liter water gemeng is. Was goed af onder lopende water. Los die suiker in ‘n groot kastrol met 2.750 liter water op en voeg die suurlemoensap en gemmer by. Bring die suikeroplossing tot kookpunt en gooi die waterblommetjies daarin. Prut ongeveer 15 – 20 minute tot glaserig. Skep die waterblommetjies uit in gesteriliseerde bottels en kook daarna die stroop af tot dit verdik.  Giet die stroop oor die waterblommetjies, verseël en bêre in die spens. Bêre in yskas sodra oopgemaak.



Cape pondweed (‘waterblommetjies) preserve

One of two ‘onthou’ dishes that Carol made for our September Tuin-Tot-Tafel insert. Leave pondweed for a while in salt water and wash well before use.
 
50 waterblommetjies, with flowers still closed
2 T baking soda
2.5L sugar
juice from 1 lemon
3cm ginger, thinly slices, optional

Bruise the bottoms of each waterblommetjie lightly with a grater. Cut a cross in the bottom of each flower. Leave to soak overnight in a mixture of the baking soda and 3½ liter water. Wash under running water. Dissolve the sugar in 2.750 liter water, add the lemon juice and ginger and bring to the boil. Add the waterbommetjies. Simmer for 15 – 20 minutes. Spoon the waterblommetjies into sterilized bottles and then boil the syrup till thickened. Pour the syrup over the waterblommetjies and seal.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development