SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Waterblommetjiebrediepastei

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Waterblommetjiebrediepastei
Waterblommetjiebrediepastei Waterblommetjiebrediepastei Waterblommetjiebrediepastei

Waterblommetjiebrediepastei

Hierdie is Carol se September Tuin-Tot-Tafel ONTSPAN dis.

700g waterblommetjies
½ t sout
½ t peper
1.5kg skaaprib of -nek
1 e botter
2 e olie
5 uie, fyngekap
1 t fyngekape knoffel
2-3 aartappels, geskil en in blokkies gekap
1 Granny Smith appel, gerasper
1 e suurlemoensap
skil van 1 suurlemoen, gerasper
1 k witwyn
600g skilferkorsdeeg
1 eier, geklits


Voorverhit die oond by 200°C en spuit ‘n groot muffinpan met kleefwerende sproei.

Was waterblommetjies deeglik, sny die stingels af en plaas in koue soutwater. 
Strooi sout en peper oor die vleis en braai vinnig in olie en bottermengsel tot bruin.

Haal die vleis uit en soteer die uie en knoffel stadig in dieselfde pan tot goudbruin. Plaas die vleis, waterblommetjies, aartappels, appel, suurlemoensap en skil, witwyn en 1 koppie water by. Prut tot die vleis sag is.

Rol die skilferkorsdeeg ongeveer 3-5mm uit. Sny 4 sirkels van ongeveer 12cm in deursnee vir die bodem, en nog 4 sirkels ongeveer 8cm in deursnee vir deksel. Voer die pannetjie met die deeg uit en skep die afgekoelde waterblommetjiebredievulsel in die holtes, plaas die deksels op en vou die randte netjies toe. Verf met geklitste eiermengsel en bak ongeveer 20 minute tot goudbruin.



Waterblommetjie (Cape pondweed) stew pastries

Carol’s ONTSPAN meal for September.


700g waterblommetjies
½ t salt
½ t pepper
1.5kg lamb rib or neck
1 T butter
2 T oil
5 onions, chopped
1 t chopped garlic
2-3 potatoes, peeled and cubed
1 Granny Smith apple, grated
1 T lemon juice
zest of 1 lemon, grated
1 c white wine
600g puff pastry
1 egg, lightly whisked


Pre-heat the oven to 200°C and grease a big muffin pan.
Wash waterblommetjies, remove stems and soak in salt water. 
Season the meat with salt and pepper and brown in a butter and oil mixture. Remove the meat and sauté the onion and garlic till soft. Return the meat to the pan with the waterblommetjies, potatoes, apple, lemon juice and zest, wine and 1 cup water. Simmer till the meat is soft.

Roll out the pastry to 3-5mm. Cut 4 circles of 12cm for the bottoms, and another 4 circles, 8cm for the lids. Line the tin, fill up with the coolded stew and top with pastry. Paint with the egg and bake about 20 minutes, till golden.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development