SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Waterblommetjiepekel

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Waterblommetjiepekel
Waterblommetjiepekel Waterblommetjiepekel Waterblommetjiepekel


Waterblommetjiepekel

Hierdie is een van twee ONTHOU disse wat Carol vir ons September Tuin-Tot-Tafel kuier gemaak het. Berei jou waterblommetjies deur dit oornag in ‘n soutoplossing te week*.

500g waterblommetjies
2 e suurlemoensap
½ t sout
200ml witwynasyn
150ml olyfolie
5 huisie knoffel, gekneus
3 lourierblare
3 pietersielietakkie
12 swartpeperkorrels
2 e koljandersaadjies


Indien jou waterblommetjies goggas in het, week dit oornag in ‘n soutoplossing en spoel goed af.

Bring ‘n kastrol met water tot kookpunt en plaas die waterblommetjies daarin, kook ongeveer 15 minute tot al dente.  Skep die waterblommetjies direk in gesteriliseerde flesse en voeg die suurlemoensap en sout by, verseël die flesse en skud goed.  Meng die res van die bestanddele en giet in die flesse. Maak seker dat die waterblommetjies bedek is.  Verseël en bêere in die yskas vir ten minste 24 uur voor gebruik.

*Soutoplossing: meng 2e sout by 1L water



Cape Pondweed (‘waterblommetjie’) Preserve

One of two ONTHOU dishes made by Carol for our September Tuin-Tot-Tafel insert. Soak waterblommetjies overnight in salty water to clean.*

500g waterblommetjies
2 T lemon juice
½ t salt
200ml white wine vinegar
150ml olive oil
5 garlic cloves, crushed
3 bay leaves
3 stalks parsley
12 black peppercorns
2 T coriander seeds



Bring a pot of water to boiling point, add the waterblommetjies and boil for about 15 minutes till al dente. Spoon the waterblommetjies directly into sterilized jars and add the lemon juice and salt. Seal and shake. Mix the rest of the ingredients and add to the jars. Store in the fridge for at least 24 hours before using.

* Your waterblommetjies might have insects in, soak in a mixture of 1L water and 2T salt overnight and then wash well.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development