SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Tuisgemaakte skilpadjies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Tuisgemaakte skilpadjies
Tuisgemaakte skilpadjies Tuisgemaakte skilpadjies Tuisgemaakte skilpadjies

 


Tuisgemaakte skilpadjies


Hiedie dis het Reuben Riffel gemaak vir ons Erfenisdagbraai.


 


500g worsvleis (jy kan dit uit gekoopte wors druk)
125g briekaas
6 vars salieblare
1 e gemengde droë kruie
2 e gekapte droë bosbessies
sout & peper, na smaak
netvet, goed gewas



Meng al die bestanddele behalwe die netvet en vorm balletjies. Rol dit toe in die netvet en druk toe met tandestokkies. Los oornag in die yskas om ferm te word voor jy dit braai.


 


Homemade ‘skilpadjies’


Made for Heritage day by Reuben Riffel.


 


500g sausage meat (press out of bought sausages)
125g brie cheese, chopped
6 sage leaves, chopped
1 T mixed dried herbs
2 T chopped dried cranberries
salt & pepper, to taste
caul fat, well rinsed


 


Mix the meat, brie, sage, herbs, cranberries, salt and pepper. Shape into balls and roll into the caul fat. Leave in the fridge overnight to firm up before cooking.


 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development