SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Gevulde dadels met bloukaassous

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Gevulde dadels met bloukaassous
Gevulde dadels met bloukaassous Gevulde dadels met bloukaassous Gevulde dadels met bloukaassous

Hierdie dis is deur Le Must Country Restaurant vir ons gemaak tydens ‘n kuier in Upington toe ons wou proe aan plaaslike disse.
 
1 pak rugspek
1 pakkie vars dadels, ontpit
1 pakkie pekanneute afgedop

Bloukaassous

25ml koekmeelblom
25ml botter
knippie rooipeper
knippie sout
knippie mosterdpoeier
1 k melk
1 pakkie bloukaas
 
Sous:
Smelt die botter en meng die koekmeel en geurmiddels by. Meng die melk bietjie-bietjie by. Roer heeltyd. Proe na so 10 minute, dit moenie rou smaak nie. Krummel die bloukaas in en roer totdat dit gesmelt is. (Jy maak basies ‘n witsous)


Dadels:
Tel hoeveel stukke spek daar is en haal net soveel dadels en pekanneute uit. Druk ‘n neut in die holte van elke dadel, en rol dit toe in die spek. Steek die los kante vas met tandestokkies. Braai oor stadige kole, of in ‘n pan tot goudbruin. Bedien met ‘n paar skeppies van die bloukaassous oor. Jy kan dit besprinkel met swart pepper en ‘n bietjie eksta gebrokkelde bloukaas.


 


Stuffed dates with a blue cheese sauce


A starter made by Le Must Country Restaurant in Upington.


 
1 packet back bacon
1 packet fresh dates, pitted
1 packet pecan nuts, peeled

Blue cheese sauce

25ml cake flour
25ml butter
pinch red pepper
pinch salt
pinch mustard powder
1 c milk
1 packet blue cheese


 
For the sauce.
Melt the butter and mix in the flour and flavorings. Mix in the milk bit by bit, stirring continually. After 10 minutes your white sauce should be ready. Crumble in the blue cheese.


For the dates.
Count out equal amounts of bacon, dates and nuts. Stuff the dates with the nuts and wrap in the bacon. Secure with a toothpick. Roast over medium fire or in a griddle pan.


Serve with the blue cheese sauce.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development