SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Warm Brandewyn met speserybotter

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Warm Brandewyn met speserybotter
Warm Brandewyn met speserybotter Warm Brandewyn met speserybotter Warm Brandewyn met speserybotter

Warm Brandewyn met speserybotter

Carol Weideman, sjefdosent van die ICA, se ekstra ‘lekkerte’ vir ons Augustus Tuin tot Tafel-kuier.

Speserybotter
50g ongesoute botter, by kamertemperatuur
50g sagte bruinsuiker
½ t fyn kaneel
½ t fyn neutmuskaat
½ t vanieljeekstrak

Vir die Brandewyn
570ml brandewyn
570ml appelwyn/sap

Meng die bestanddele vir die speserybotter met ‘n houtlepel tot glad. Skep teelepels vol botter en plaas in die vrieskas tot hard.

Verhit die brandewyn en appelwyn in ‘n kastrol tot warm. Plaas ‘n lepel in elk van die glasies om te verhoed dat die glas kraak. Giet van die brandewynmengsel in elke glasie en verwyder die lepels.  Bedien met speserybotter.


Warm Brandy with spice butter
Made by Carol Weideman from the ICA for our August Tuin tot Tafel-program.

Spice butter
50g unsalted butter, at room temperature
50g soft brown sugar
½ t ground cinnamon
½ t ground nutmeg
½ t vanilla
For the Brandy
570ml brandy
570ml apple wine/juice

Mix all the ingredients for the butter till smooth. Spoon teaspoons and place in the freezer to set.

Heat brandy and apple wine in a pot till warm. Pour into warmed glassed and serve with the brandy butter.



Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development