SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Kruisementjellie

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Kruisementjellie
Kruisementjellie Kruisementjellie Kruisementjellie

Kruisementjellie
Ons ONTHOU-dis vir Augustus se Tuin tot Tafel kuier by die ICA sjefskool.

1 k appelsap
200ml witsuiker
2 t pektien
1 k witwyn
1 k kruisementblare

Verhit die appelsap tot kookpunt en prut tot die helfte weggekook het. meng die suiker en die pektien in ‘n mengbak en voeg die warm appelsap by, plaas terug in die kastrol en voeg die witwyn by.  Prut 5 minute en voeg die kruisementblare by. Prut nog ‘n 1 minuut en verwerk dan liggies met ‘n stokmenger. Giet jellie deur ‘n moeselienlap of fyn sif. Skep in gesteriliseerde flessies en seël dig.



Mint jelly
The ONTHOU-recipe for August’s Tuin tot Tafel insert.

1 c apple juice
200ml white sugar
2 t pectin
1 k white wine
1 k mint leaves

Heat juice and simmer till reduced by half. Mix with the sugar and pectin, return to the heat and mix in the wine. Simmer 5 minutes. Add the mint. Simmer 1 minute. Blend lightly. Sieve. Pour into sterilized jars.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development