SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Forel-, Aspersie- en Broccoli-gebak

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Forel-, Aspersie- en Broccoli-gebak
Forel-, Aspersie- en Broccoli-gebak Forel-, Aspersie- en Broccoli-gebak Forel-, Aspersie- en Broccoli-gebak

 


(bedien 1)


Hierdie resep is voorberei deur Ankia Venter, sjefdosent by die ICA as gesonde hartskos.


4 aspersies, geskil en gehalveer
4 stukkies broccoli
20g vinkel, fyn skyfies
1 prei, gekap
knippie growwe seesout
knippie grofgemaalde swartpeper
1 porsie forelfilet, vel verwyder
2 e droë witwyn
1 t Pernot (opsioneel)
tahini, vir opdien
avokadosalsa, vir opdien*



Vou bakpapier in die helfte en sny ‘n hartvorm. Vou oop en pak die groente op die een helfte van die ‘hart’. Pak die forel op die groente en geur met sout en peper. Gooi wyn en Pernot bo-oor vis. Vou die ander helfte van die bakpapierhart bo-oor die visstapel, dus vou die hart toe en vorm ‘n soom om die rand om die pakkie dig te seel. Plaas op ‘n bakplaat en bak 5 minute by 220C. Verwyder, knip ‘n kruisvorm in die bo-kant van die pakkie en laat die stoom ontsnap. Skeur die pakkie verder oop en bedien met ‘n tahini sous en die advokadosalsa.


*Meng 2e pynappelblokkies, 2e papinoblokkies met knippie sout en ½t geroosterde swart sesamsaad. Bedien in ‘n halwe avokado.


 


Trout, Asparagus and Broccoli bake


(serves 1)


Made as part of a healthy heart drive by Ankia Venter from the ICA.


4 asparagus, peeled & halved
4 pieces broccoli
20g fennel, sliced
1 leek, chopped
1 trout fillet, skin removed
pinch sea salt
pinch black pepper
2 T dry white wine
1 t Pernot (optional)
tahini, to serve
avocado salsa, to serve*


Cut a double layer of baking paper from the seam into a heart shape. Fold open and pack the vegetables on the one side. Top with the trout and season with salt and pepper. Pour the wine and Pernot over the fish. Seal the baking paper in the heart shape and bake at 220C for 5 minutes. Serve with tahini and the avocado salsa.


*Mix 2T fresh pineapple cubes, 2T fresh papino cubes, pinch salt and ½t roasted black sesame seeds. Serve in a hollowed out avocado.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development