SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Komkommertoebroodjies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Komkommertoebroodjies
Komkommertoebroodjies Komkommertoebroodjies Komkommertoebroodjies

Hierdie broodjies is gemaak deur die studente van die ICA vir ons Olimpiese Teepartytjie.

250 g roomkaas
2 e fyngekapte vars dille
1 – 2 e melk (indien nodig)
sout en wit peper, na smaak
1 bruinbrood, ongesny
1 Engelse komkommer, gesny in lang dun repe

Meng die roomkaas en disse. Indien mengsel baie styf is, voeg melk by totdat ‘n smeerbare mengsel verkry word. Geur met sout en peper. Sny al ses korskante van die brood af en sny daarna vier 1 cm dik horisontale snye. Rol snye effens plat met rolstok en plaas die vier snye langs mekaar op kleefplastiek.  Maak seker dat die brood gelyk lê met die kleefplastiek aan die kant naaste aan jou en die kleefplastiek ten minste 10 cm aan die sy- en bokante uitsteek.  Smeer ‘n egalige dik laag roomkaas oor die brood en plaas lang repe Engelse komkommer eweredig bo-op.  Rol die broodjie in ‘n silinder deur te begin aan die kant naaste aan jou.  Verseker dat die silinder stewig opgerol is en knoop die platiek aan albei kante vas. Plaas in die yskas. Wanneer dit koud genoeg is om sy vorm te behou, sny in spirale en bedien.
Opsioneel:  Plaas dungesnyde gerookte salm bo-op die komkommer  vir variasie in kleur en smaak.


Cucumber Sandwiches
Made for Pasella by the ICA when we hosted a tea party to support our athletes at the London Olympic Games.

250 g cream cheese
2 T chopped fresh dill
1 – 2 T milk, if needed
salt & pepper, to taste
1 brown bread, uncut
1 English cucumber, cut into long strips with peeler

Mix the cream cheese and dill. If too thick, mix in milk. Flavour with salt and pepper. Cut the crusts off the bread on all 6 sides. Cut into four 1cm horizontal slices. Roll flat with a rolling pin. Place each on its own piece of clingwrap. Spread the cheese on top and pack the cucumber strips on top of the cheese. Roll up into a sausage shape and tie the plastic on both sides. Place in the fridge to firm up and then slice. Optional: you can also add thinly cut salmon on top of the cucumber.





Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development