SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Geruite vanielje-en-sjokoladekoekies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Geruite vanielje-en-sjokoladekoekies
Geruite vanielje-en-sjokoladekoekies Geruite vanielje-en-sjokoladekoekies Geruite vanielje-en-sjokoladekoekies

Hierdie koekies is deur die studente van die ICA vir ons gemaak tydens ons High Tee-kuier om die 2012 Olimpiese Spele te vier.

Vanieljedeeg
510 g koekmeelblom               
190 g versiersuiker               
200 g gesoute botter
1 t vanieljegeursel
4 eiergele
Sjokoladedeeg
255 g koekmeelblom               
95 g versiersuiker
1 e kakaopoeier               
200g gesoute botter
2 eiergele
½ t vanieljegeursel

Berei die vanielje- en sjokoladedeeg soos volg:

Plaas alle droë bestanddele en botter in ‘n voedselverwerker.  Meng totdat die mengsel sanderig is. (Die mengsel moet nog nie ‘n deeg vorm nie.) Voeg eiergele en vanielje by en meng totdat ‘n deeg vorm.  Verwyder uit masjien, maak deeg effens plat, bedek met kleefplastiek en verkoel in yskas.

Verdeel vanieljedeeg in twee – hou een deel eenkant. Rol die ander helfte uit in 2 vierkante van 15cmx15cmx6cm-dik. Herhaal proses met die volle hoeveelheid sjokoladedeeg. Verf vanielje vierkant liggies met water, plaas die sjokolade laag bo-op, verf met water, herhaal met 2de vanielje- en sjokoladedeeg vierkant. Plaas in yskas en verkoel tot ferm. Sny versigtig in 6 mm dik repe. Plaas repe afwisselend bo-op mekaar om ‘n geruite patroon te vorm.  Onthou om water tussen lae te verf. Plaas in yskas en verkoel weer tot ferm. Rol 2de helfte van vanielje deeg 5 mm dik uit, verf met water, draai geruite beskuitjieblok in vanieljedeeg toe en verkoel.  Sny 6 mm dik beskuitjies en plaas effens uitmekaar op ‘n bakplaat.  Bak by 175°C tot gaar.

Checkerboard vanilla and chocolate biscuits
This was made for a high tea to celebrate the London Olympic Games.

Vanilla dough
510 g cake flour               
190 g icing sugar               
200 g salted butter
1 t vanilla extract
4 egg yolks
Chocolate dough
255 g cake flour               
95 g icing sugar
1 T cocoa               
200g salted butter
2 egg yolks
½ t vanilla extract

Prepare both dough’s in this way:
Mix all the dry ingredients with the butter in a food processor. Just before it forms a dough, add the egg yolks and mix to form a dough. Flatten slightly, cover in clingwrap and place in the fridge to cool down.
Divide the vanilla dough in two. Reserve the one half. Roll the other half out into 2 squares of 15cmx15cmx6cm each. Roll out the chocolate dough to the same measurements. Paint the vanilla squares lightly with water and place the chocolate dough on top. Leave in the fridge to firm up.
Cut into 6mm strips. Place the strips alternatively on top of each other to form a checker pattern. (If you are getting confused, please watch the video. Paint in-between with water. Return to the fridge to firm up.
Roll the reserved vanilla dough out to 5 mm. Paint with water a roll around the checker block dough. Once again put it in the fridge to firm up.
Cut 6 mm thick biscuits and place on a baking tray. Bake at 175°C till lightly browned.




Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.