SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Groen Thai Pasta

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Groen Thai Pasta
Groen Thai Pasta Groen Thai Pasta Groen Thai Pasta

 


Hierdie is Carol se ONTHOU-dis vir ons Junie Tuin tot Tafel-kuier. Die pasta word oorwegend in Thai kerries gebruik.


 


Groenkerriepasta


 


2x15cm sitroengras, gekap


100g vars koljander


2 groen brandrissies, sade verwyder en gekap
4 huisies knoffel gekap
2cm vars gemmer, gekap
1 e koljandersaad
4 gedroogde makrut-lemmetjieblare
3 e sojasous


1 e vissous


 


Verwerk die sitroengras, koljander, brandrissie, knoffel, gemmer, koljandersaad en lemmetjieblare tot gladde pasta. Verwyder die pasta uit die voedselverwerker en roer die sojasous en vissous by. Hou twee weke in die yskas of tot 2 maande in die vrieskas.


 


Green Curry Paste


Carol’s ONTHOU-recipe for our June Tuin tot Tafel insert.


 


2x15cm lemongrass, chopped


100g fresh coriander


2 green chillies, chopped
4 garlic cloves, chopped
2cm fresh ginger, chopped
1 T coriander seeds
4 makrut lime leaves
3 T soya sauce


1 T fish sauce


 


Blend all the ingredients except the lat two together to a paste. Add the soya and fish sauce.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development