SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Garnaal-en-kokosneutlaksa

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Garnaal-en-kokosneutlaksa
Garnaal-en-kokosneutlaksa Garnaal-en-kokosneutlaksa Garnaal-en-kokosneutlaksa

Garnaal-en-kokosneutlaksa


Vir ons Junie ONTHAAL-dis het Carol hierdie tradisionele dis uit Singapoer gemaak.


1 e olie
1 knoffelhuisie, gekap
½ ui, fyn gekap
1x15cm sitroengras, fyngekap
knypie borrie
2 t geelsuiker
knypie witpeper
2 k hoenderaftreksel
2 blikke kokosneutmelk
1 suurlemoen se sap
10 - 12 garnale, dop en spysverteringskanaal verwyder
vars koljanderblare, vir garnering

Verhit olie en braai die knoffel, ui en sitroengras tot sag. Voeg borrie, geelsuiker, witpeper, hoenderaftreksel en kokosneutmelk by. Bring mengsel tot kookpunt en prut ongeveer 5minute. Voeg suurlemoensap by en giet die sop deur 'n sif. Voeg garnale by en prut ongeveer 5 minute. Bedien, gegarneer met vars koljander.


 


Laksa


1 T oil
1 garlic clove, chopped
½ onion, finely chopped
1x15cm lemongrass, chopped
pinch turmeric
2 t yellow sugar
pinch white pepper
2 c chicken stock
2 tins coconut milk


juice of 1 lemon
10 - 12 prawns, cleaned
fresh coriander leaves, to decorate

Heat the oil and fry the garlic, onion and lemon grass till soft. Add the turmeric, sugar, pepper, chicken stock and coconut milk. Simmer 5 minutes. Add the lemon juice and sieve. Add the prawns and simmer 5 minutes. Serve, garnished with fresh coriander.


 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development