SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Appelkoos-en-amandelstafies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Appelkoos-en-amandelstafies
Appelkoos-en-amandelstafies Appelkoos-en-amandelstafies Appelkoos-en-amandelstafies

Hierdie is gemaak vir ‘n entrepreneursdag by die hotelskool van die SA Kollege vir Toerisme in Graaff-Reinet.


(Maak 16 stafies)



1 k gedroogde appelkose, gekap
1 eier
1 eierwit
2 e heuning
60ml kanola-olie
1 t vanieljegeursel
190ml volkoringmeel
1.5ml bakpoeier
1.5ml koeksoda
knippie sout
125ml gekapte donkersjokolade


60ml gevlokte amandels
50g donkersjokolade, gekap en gesmelt (opsioneel)


 


Kook die helfte van die appelkose in ½k water vir 2 minute tot sag. Verpulp as afgekoel. Voeg die eier, eierwit, heuning, olie en vanielje by en verwerk tot glad. Meng die meel, bakpoeier, koeksoda en sout. Roer die res van die gekapte appelkose en sjokolade by. Meng die 2 mengsels en skep in voorbereide pan (gesmeer en uitgevoer met bakpapier). Sprinkel die amandels bo-oor. Bak ongeveer 18-20minute by 180°C tot gaar. Laat afkoel en sny in skywe. Plaas gesmelte sjokolade in 'n spuitsak en spuit patroontjies bo-oor die skywe met die sjokolade. Laat staan tot gestol.


 


Apricot and almond bites


 
Made for an entrepreneur’s day by the Hotel School of the SA Kollege of Tourism in Graaff-Reinet.



1 c dried apricots, chopped
1 egg
1 egg white
2 T honey
60ml canola-oil
1 t vanilla
190ml whole wheat flour
1.5ml baking powder
1.5ml bicardinate of soda


pinch salt
125ml chopped dark chocolate


60ml flaked almonds
50g dark chocolate, chopped & melted (optional)


 


Boil half of the apricots in ½ c water for 2 minutes till soft. When cooled, blend to a pulp. Add the egg, egg white, honey, oil and vanilla and mix till smooth. Mix the flour, baking powder, bicarb, and salt. Stir in the rest of the apricots and the chocolate. Mix the two mixtures and spoon into a prepared oven tray. Bake 18-20 minutes at 180°C till done. Allow to cool and cut into slices. Place the melted chocolate in a piping bag and use to decorate the slices. 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development