SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Uiekonfyt

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Uiekonfyt
Uiekonfyt Uiekonfyt Uiekonfyt

Hierdie is die ONTHOUdis vir ons Mei Tuin tot Tafel kuier.


 


¼ k olie


½ k suiker


4 k grofgekapte uie


¼ t sout


½ k rooiwynasyn


 


Verhit die olie ‘n kastrol oor matige hitte, voeg die suiker by en roer tot ligbruin, ongeveer 5 minute*. Sodra die suiker opgelos het, voeg die uie en sout by en meng goed deur. Giet die rooiwynasyn by en laat toe om ongeveer 30 minute te prut minute. Skep in ‘n gesteriliseerde houer en verseël.


 


*Jy kan ook eers die uie effens versag en dan die suiker bo-oor strooi.


 


 


Onion Marmalade


 


Made for ou May Tuin tot Tafel insert.


 


¼ c oil


½ c sugar


4 c roughly chopped onions


¼ t salt


½ c red wine vinegar


 


Heat the oil and fry the onions lightly. Sprinkle with the sugar and stir to dissolve. Add the salt and vinegar. Simmer for about 30 minutes. Spoon into a sterilized jar and seal


 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development