SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Anneli se gesondheidsresep

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Anneli se gesondheidsresep
Anneli se gesondheidsresep Anneli se gesondheidsresep Anneli se gesondheidsresep

Anneli Swanepoel, ‘n 12-jarige entrepreneur en beskuitbakker, het haar wenresep met Pasella gedeel tydens ons kuier in haar tuisdorp Reddersburg in die Vrystaat.

(Maak 50)

1 kg bruismeel
1½ k bruinsuiker
1½ k muesli
1 k klapper
1 k hawermout
2 k “All Bran”
2 blokkies “Weetbix”
handvol rosyne
½ k sonneblomsaad
1½ k semels
1 e bakpoeier
knippie sout
500 g gesmelte botter
2 eiers, geklits
2 k karringmelk ( of 2 k melk en 4 e asyn )

Voorverhit die oond by 180°C. Meng al die droë bestanddele. Meng die gesmelte botter, eiers en melk, asyn en karringmelk. Voeg die mengsel by die droë bestanddele. Meng goed.  Druk die deeg in pan. Bak ‘n halfuur. Laat koud word en sny in stukke. Droog uit in koel oond by 80°C.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development