SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Mokka roomkaastert

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Mokka roomkaastert
Mokka roomkaastert Mokka roomkaastert Mokka roomkaastert

Mokka-roomkaastert


Bestanddele:
500 g Mascarponeroomkaas
125 ml xylitol
37.5 ml kakao
37.5 ml koffiepoeier, opgelos in 125 ml kookwater
10 ml vanieljegeursel
2.5 ml fyn kaneel
250 ml room
25 ml gelatine



Metode:
Klop die eerste ses bestanddele saam totdat dit glad is.Klits die room styf. Voeg dit by die roomkaasmengsel.Gooi die gelatien by 75 ml koue/lou water en laat dit spons. Dit moet eers spons voor dit smelt anders is die tekstuur korrelrig. (Dit lyk soos 'n spons.) Sit gelatien 20 sekondes op hoog in mikrogolfoond sodat dit smelt. Voeg by die roomkaasmengsel en meng. Skep dit in 'n vierkantige tertbord, 31 x 24 cm en plaas in yskas om te stol.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development