SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

JSomething se Uganda Rolex

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
JSomething se Uganda Rolex
JSomething se Uganda Rolex JSomething se Uganda Rolex JSomething se Uganda Rolex

Uganda Rolex


Vir die chapati:
1/2k bruin broodmeel
1/2k koekmeel
1/2tl sout
1Eetl olyfolie
½ warm water of soos benodig


Vulsel:
2 groot eiers
1/4k chorizo fyngekap
1/4k rooi rissie fyngekap
1Eetl rooi ui, fyngesny
1/4k gerasperde kaas
Knippie paprika
2 Eetl vars koljander
Sout


Vir die chapati deeg, meng die droë bestanddele saam. Gebruik ‘n houtlepel en roer die olyfolie en water by totdat die deeg elasties en droog is. Knie die deeg tot dit glad is end eel in twee. Rol dit in ‘n bale n sit eenkant vir ‘n paar minute. Rol dan die deeg uit totdat dit dun is soos ‘n tortilla. In ‘n warm pam met bietjie olie, maak die chapati gaar soos ‘n pannekoek. Wanneer dit bruin kolle maak is dit gaar, draai om en braai die ander kant. Klits dan die eiers, chorizo, rissie, uie, paprika en sout saam. Gooi dit in n warm pan met olie. Gooi kaas en koljander op die omelette wanneer dit byna gestol is. Draai dit om en braai die ander kant vir ‘n paar minute. Plaas die gaar chapati bo-op die eier en dop dit om op ‘n bord. Rol dit vining op en bedien dit saam met ‘n tamatiesmoor. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development