SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Koeksister
Koeksister »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Joghurt en kondensmelk gebak

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Joghurt en kondensmelk gebak
Joghurt en kondensmelk gebak Joghurt en kondensmelk gebak Joghurt en kondensmelk gebak

Joghurt en kondensmelk gebak


Bestanddele:


Tennis beskuitjies
Botter
1l wit joghurt
2 blikkies kondensmelk
Grenadilla pulp


Metode:


Druk die tennisbeskuitjies fyn saam met gesmelte botter om 'n kors te vorm. Druk die beskuitjies stewig vas in 'n bak. Meng die liter joghurt saam die twee blikkies kondensmelk en gooi dit in die bak. Bak dit vir 20 minute teen 180 grade en laat dit afkoel in die yskas. Smeer grenadilla pulp bo-oor en bedien.


Yoghurt and condensed milk dessert


Ingredients:


Tennis biscuits
Butter
1l plain yoghurt
2 tins condensed milk
Granadilla pulp


Method:


Press the tennis biscuits fine with melted butter to create your crust. Firmly press it in your bowl. Mix all the yoghurt and the condensed milk together and throw in your bowl. Bake it for 20 minutes at 180 degrees and let it cool down in the fridge. Spread the granadilla pulp on top and serve.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development