SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Potbrood
Potbrood »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Perske blatjang

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Perske blatjang
Perske blatjang Perske blatjang Perske blatjang

Perske-blatjang


Bestanddele:


1kg perskes, pit uitgehaal en gesny in agstes
750ml appelasyn
400g suiker
3 gekapte uie
6 knoffelhuisies
1 duim gemmer
Sout en peper


Metode:


Kook die suiker en asyn in 'n swaarbodem-pot en roer tot die suiker opgelos is. Gooi die res van die bestanddele by en kook verder. Verlaag die hitte en prut vir so 40minute of tot dit verdik. Roer gedurend om te verhoed dat dit aanbrand. Skep dit in gesteriliseerde glasbottels en seël dit. Dis die beste na twee weke en kan hou vir ses maande.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development