SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Pannekoek resep

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Pannekoek resep
Pannekoek resep Pannekoek resep Pannekoek resep

Bestandele


3 eiers


3 k melk


2 k selfraising flour,


1 mespunt sout


2 e kookolie


Klits eiers, melk en olie saam. Voeg die droe bestandele by en klits goed saam. Laat die beslag staan vir so 10 minute. Smeer 'n pan liggies met olie en verhit. Gooi genoeg beslag in die pan om 'n groterige pannekoek te vorm. Bak so 1 minuut en draai om. Bak weer aan die ander kant tot dit so bruinerig wees. Herhaal tot alles klaar is.


Vis vulsel


Middeslag snoek


1 k opgekapte ui


1 k gekapte groenrissie


2 e seafood masala


1 k sandwich spread


Sny snoek in stukke en spoel dit af. Plaas dit in 'n pot en stoom vir so 10 minute. Haal dit dan uit die en plaas dit in 'n bak en verywder die grate en vlok die vis. Roer die bestandele by. Skep 'n bietjie van die vulsel op 'n pannekoek en rol op. Bedien dit warm as 'n voorgereg. 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development