SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Fyn konfyt met ryp vye

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Fyn konfyt met ryp vye
Fyn konfyt met ryp vye Fyn konfyt met ryp vye Fyn konfyt met ryp vye

 


Fyn konfyt met ryp vye


Hierdie konfyt is vir Pasella gemaak tydens ‘n kuier waar daar met vye gekook is.


 


Bestandele


1kg afgeskilde witvye
600g suiker
100ml water
50ml suurlemoensap
n paar naeltjies of gemmerwortel


Metode


Pak die vye en suiker in lae in 'n kastrol. Gooi die water en suurlemoensap oor. Laat 'n uur of twee staan sodat die vrugte water trek (versigtig vir oornag, want die vye kan suur word as dit warm is).


Verhit stadig, roer af en toe totdag die suiker opgelos is.


Voeg geurmiddels by.


Kook vinnig in 'n oop kastrol, roer af en toe met 'n plat roerlepel om te verhoed dat dit aanbrand. Kooktyd wissel na gelang van die rypheidsgraad van die vye tussen 20 en 45 minute. Sodra die kookborrels groot en dik word en die fynkonfyt in traandruppels van die lepel afdrup, is dit gereed.


Verwyder die kastrol van die stoofplaat en laat ‘n minuut staan sodat die skuim en borrels kan bedaar. Proe, en indien jy dink dit is nodig, gooi nog ‘n bietjie suurlemoensap by.


Skep in bottels en verseel.


 


Ripe Fig Jam


A recipe from the book, ‘Vye in Suid-Afrika’.


Ingredients


1kg peeled white figs
600g sugar
100ml water
50ml lemon juice
a few cloves


Method:


Layer the figs and the sugar in a pot. Pour over the water and lemon juice. Leave to stand for 2 hours. Heat slowly, stirring every now and again till the sugar dissolves. Add the cloves. Boil fast without a lid, stirring now and again. The boiling time will depend on the ripeness of the fruit (anything between 20 and 45 minutes).


Remove from the heat. When it cools a little bit, taste and add lemon juice if you like. Spoon into sterilized bottles and seal.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development