SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Fudge
Fudge »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous

Hierdie dis is uit kosblogger Alida Ryder se boek Heerlik en Maklik - hartskos.


(maak 24)


Poffertjies
1 k gaar pampoen
1 k meel
2 t bakpoeier
2 e strooisuiker
1 eier
1/4 k melk
knippie sout
canola-olie, vir braai


Karamelsous
3/4 k suiker
1 k room
1 t vanieljegeursel
3 e botter
1/2 k goue stroop


Vir die poffertjies, meng al die bestanddele om 'n gladde deeg te vorm. Verhit die olie en braai lepelsvol van die beslag tot goudbruin en gaar. Haal uit met 'n gaatjieslepel en dreineer op kombuispapier.


Vir die karamelsous, prut al die bestanddele 10 tot 15 minute saam totdat die sous dik en blink is. Giet die sous oor die poffertjies en bedien.


My gran's pumpkin fritters in caramel sauce
(makes 24)
This recipe comes from food blogger, Alida Ryder’s first cook book, Simple & Delicious: Recipes From The Heart.


For the fritters
1 cup pumpkin, cooked
1 cup flour
2 tsp baking powder
2 tbsp caster sugar
1 egg
14 cup milk
pinch of salt
oil, for frying

Caramel Sauce

3/4 cup sugar
1 cup cream
1 tsp vanilla extract
3 Tbsp butter
1/2 cup golden syrup

To make the fritters, combine all the ingredients and mix until you have a smooth batter. Heat the oil in a medium saucepan and fry spoonfuls of the batter until golden brown and cooked throughout. Remove from the oil and allow to drain on kitchen paper. Continue until all the fritters are cooked. To make the caramel sauce, combine all the ingredients in a medium saucepan and allow to cook over a medium heat for 10 to 15 minutes until the sauce is thick and glossy. Pour the syrup over the fritters and serve.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development