SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Outydse bruinbrood

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Outydse bruinbrood
Outydse bruinbrood Outydse bruinbrood Outydse bruinbrood

Hierdie resep was die een waarmee Lynelle, Crystal-Donna, David Isaacs en Louw Venter by die Kleinplasie-museum in Worcester kompetisie gehou het.


 


2 t suurdeeg (korreltjies)
½ t suiker
60ml lou water
2.5kg bruinbroodmeel
1 t sout
1.8 liter lou water


 


Meng die suurdeeg, suiker en 60ml louwarm water en laat staan 10 minute tot die mengsel effens rys. Voeg dit by die meel en sout, en voeg die ander water geleidelik by terwyl jy dit meng. Knie tot die hande droog is, maar die deeg moet nie te styf wees nie.


Plaas die deeg in drie gesmeerde broodpannetjies (24 x 14cm). Laat rys 40 minute in 'n redelike warm plek. Bak 45 - 60 minute teen 220C. Laat op 'n droograkkie om af te koel en smeer of verf 'n bietjie botter oor die korsie om dit sag te hou.


 


Old-style brown bread


This was the recipe used in a competition at a bread baking competition at the Kleinplasie-museum in Worcester.


 


2 t instant yeast
½ t sugar
60ml lukewarm water
2.5kg brown bread flour
1 t salt
1.8 L lukewarm water


 


Combine the yeast, sugar and 60ml water. Leave for 10 minutes so the yeast can activate. Add to the flour and salt. Slowly add the other water while mixing. Then knead till the hands are dry (but the dough does not have to be very stiff. Place dough into 3 buttered bread tins (24 x 14cm). Leave 40 minutes in a warm place to rise. Bake at 220C for 45 - 60 minutes. Leave on a drying rack to dry. Paint the crust with a bit of butter to keep it soft.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development