SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Hoender- en groenteroerbraai

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Hoender- en groenteroerbraai
Hoender- en groenteroerbraai Hoender- en groenteroerbraai Hoender- en groenteroerbraai

Hierdie was Carol se Oktober ONTSPAN-dis vir ons Tuin-tot-Tafel kuier.


 


Marinade
400g hoenderfilette, in repe gesny
3 huisies knoffel, fyngekap
1 t gerasperde vars gemmer
½ rooi brandrissie, gekap
2 t gekapte vars koljanderblare
3 e heuning
3 e pruimsous
1 e teriyaki-sous
1 e sojasous
1 t sesamolie
½ t Sjinese vyfspeseryepoeier
½ t vars gemaalde swartpeper


Roerbraai
4 e olie
2 wortels, gekap
1 uie, gekap
1 t gerasperde vars gemmer
100g kool, gesny (kombineer rooi en gewone)
3 huisies knoffel, fyngekap
1 rooi soetrissie, gesny
40g mangetout, gesny
40g tatsoi
2 e sesamolie
1-2 e sojasous
30g botter (opsioneel)
20g kasjoeneute
handvol vars koljanderblare, rofweg gekap


 


Meng al die bestanddele van die marinade en marineer die hoender (in die yskas) ten minste 1 uur.


Verhit 2 eetlepels olie in ‘n wok of pan en roerbraai die hoenderfilette tot goudbruin en gaar. Verwyder en hou eenkant (indien die wok aangebrand het, was eers met skoon water)


Verhit 2 eetlepels olie in die wok en roerbraai die wortels, uie en gemmer 5 minute. Voeg die kool, knoffel, soetrissie, mangetout en tatsoi by en braai oor hoë hitte vir ‘n verdere 4 minute. Voeg laastens die sesamolie, sojasous, botter, kasjoeneute en vars koljander by, meng goed en braai 2 minute. Voeg sout en peper na smaak by en bedien met rys of noodles.


 


Chicken and vegetable stir-fry


Carol’s ONTSPAN choice for our October Tuin-tot-tafel insert.


 


Marinade
400g chicken fillets, cut into strips
1 t crushed garlic
1 t grated fresh ginger
½ red chilli, chopped
2 t chopped fresh coriander
3 T honey
3 T prune sauce (optional)
1 T teriyaki sauce
1 T soya sauce
1 t sesame oil
½ t Chinese 5-spice powder
pinch black pepper


Stir Fry
4 T oil
2 carrots, chopped
1 onions, chopped
1 t grated fresh ginger
100g cabbage, chopped
1 t crushed garlic
1 red sweet pepper, chopped
40g mange tout, chopped
40g tatsoi
2 T sesame oil
1-2 T soya sauce
30g butter (optional)
20g cashew nuts
handful fresh coriander, chopped roughly


 


Mix the marinade ingredients and marinade the chicken in the fridge for at least 1 hour.


Heat 2 T oil in a wok or pan and stir-fry the chicken till cooked. Remove and wash the pan if needed>


Heat 2 T oil in the pan and stir fry the carrots, onions and ginger for 5 minutes. Add the cabbage, garlic, sweet pepper, mange tout and tatsoi and stir-fry over high heat for a further 4 minutes. Add the sesame oil, soya sauce, butter, cashew nuts and coriander, mix well and stir-fry for 2 minutes. Add salt and pepper to taste, and serve with rice or noodles.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.