SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Springbok Carpaccio

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Springbok Carpaccio
Springbok Carpaccio Springbok Carpaccio Springbok Carpaccio




 


Hierdie resep is vir ons gemaak deur Fritz van die http://www.realmencancook.co.za/ blog. Hy waarsku dat die balsamiekreduksie verkieslik in ‘n area met goeie ventilasie gemaak moet word omdat die asyn skerp walms afgee wanneer dit verhit word.


Indien jy nie die balsamiekreduksie en melbaroosterbroodjies wil maak nie, kan jy dit reeds klaargemaak koop.


 


200 g springbokfilet
1-2 e olyfolie
sout en peper, na smaak

n paar snysels Gruyere-kaas
n handvol roketblare
n handvol rosatamaties
3 e rooibos en heuning balsamiekasynreduksie*
10 - 15 snytjies ciabatta melba-roosterbrood**


 


Verkoel die vleis in die vrieskas sodat dit bietjie ferm word, maar moet dit nie heeltemal vries nie.


Rol ‘n laag kleefplastiek uit en sprinkel olyfolie bo oor.


Sny die filet so dun as moontlik met ‘n skerp mes en plaas bo-op die kleefplasiek. Bedek met nog ‘n laag kleefplastiek. Rol die snye vleis versigtig plat met ‘n koekroller (of wynbottel).


Sny die carpaccio in kleiner porsies indien dit te groot word en geur met sout en peper.


Bedien op ‘n platterige bord met roket, Gruyere, tamaties, die reduksie en melbaroosterbrood.


 


*Rooibos- en heuningbalsamiekasynreduksie


Prut 1L balsamiese asyn, 2 k aangemaakte sterk rooibostee, 2 kaneelstokkies en 3 e heuning totdat die mengsel verdik en stroperig raak. Roer gereeld. Laat dit goed afkoel en stoor dan in die yskas.


 


**Melba Toast


Sny 1 dag-oud ciabatta brood in dun snye. Plaas op ‘n oondplaat en bak ongeveer 10 minute by 180°C tot goudbruin. Draai om en bak nog 10 minute.


 


Springbok Carpaccio


 


This recipe was made for Pasella by Fritz from the http://www.realmencancook.co.za/ blog.


 


200 g springbok fillet
1-2 T olive oil
salt & pepper, to taste
a few Gruyere cheese shavings
handful rocket
handful rosa tomatoes
3 e rooibos and honey balsamic reduction*
10 - 15 slices ciabatta melba toast**


 


Place the meat in the freezer to firm up, but don’t freeze. Cut into thin slices and place on a sheet of clingwrap drizzled with some olive oil. Place another sheet of clingwrap on top. Roll the meat flat with a rolling pin. Cut into smaller pieces if needed and flavour with salt and pepper.


Serve on a flat plate with the rocket, Gruyere, tomatoes, the reduction and melba toast.


 


*Rooibos and honey balsamic reduction


Simmer 1L balsamic vinegar, 2 cups strong rooibos tea, 2 cinnamon sticks, 3 T honey till thick and syrupy. Stir regularly. Let it cool down and store in the fridge.


 


**Melba Toast


Cut day-old ciabatta into thin slices. Bake at 180°C for about 10 minutes till golden. Turn around and bake another 10 minutes.



 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development