SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Mossels in n romerige witwynsous

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Mossels in n romerige witwynsous
Mossels in n romerige witwynsous Mossels in n romerige witwynsous Mossels in n romerige witwynsous

Mossels in ‘n romerige witwynsous

Die mossels is by Die Strandloper restaurant in Langebaan vir Pasella gemaak.

2 e olie
1 ui, fyn gekap
2 e vars gekapte knoffel
½ k gekapte seldery
½ k gekapte wortels (opsioneel)
1 k droë witwyn
500g mossels, skoongemaak
250ml room
gekapte pietersielie, vir opdien

Maak die olie warm en braai die uie, knoffel, seldery en wortels ligweg. Gooi die wyn by en kook 2 minute. Voeg die mossels by. Sit die deksel op en stoom die mossels tot dit oopmaak (ongeveer 2-3 minute). Gooi mossels wat nie oopmaak nie, weg. Haal die mossels uit die kookvloeistof en gooi die kookvloeistof deur ‘n fyn sif. Meng die room in by die gesifte vloeistof. Proe die sous en gooi sout en swartpeper by indien nodig. Gooi roomsous oor die mossels. Besprinkel met die pietersiele en bedien met  ‘n vars Franse brood.



Mussels in a creamy white wine sauce

Made at the Strandloper restaurant in Langebaan.

2 T oil
1 onion, peeled & chopped
2 T crushed garlic
½ c chopped celery
½ c carrots, thinly sliced sticks (optional)
1 c dry white wine
500g live mussels, cleaned
250ml cream
chopped parsley, to serve

Heat the oil and fry the onion, garlic, celery and carrots lightly. Add wine and cook for 2 minutes. Add mussels and shake pot lightly. Cover pot with lid and steam on high heat until all mussels are open. Throw away any that did not open. Remove mussels from cooking liquid and sieve the cooking liquid. Mix the cream into the sieved cooking liquid and heat briefly. Taste the sauce and add salt and black pepper, if needed. Pour creamy sauce over mussels. Garnish with chopped parsley and serve with crusted bread to mop up the sauce.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development