SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Mosselsop

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Mosselsop
Mosselsop Mosselsop Mosselsop

Mosselsop


Hierdie was een van die disse wat die manne van Halfaampieskraal Gastehuis in die Overberg vir ons gemaak het tydens ons kuier daar.


 


½ k olyfolie


2 groot wortels, fyngerasper


1 groot ui, fyngerasper


6 knoffelhuisies, fyngerasper


2 selderystokke, fyngerasper


5 ansjovisfilette, opgekap


1 L hoender, of groente-aftreksel


1 L tamatiesap


1 t droë rissievlokkies


4 e thai-vissous


sout en peper, na smaak


1 e gerookte paprika


2 t suiker


5 swartmossels per persoon, gaar gestoom*


handvol gekapte pietersielie


 


Verhit die olyfolie en braai die wortel, ui, knoffel, seldery, en ansjovis oor stadige hitte totdat groente sag is en die ansjovis heeltemal ‘opgelos’ is. Voeg hoenderaftreksel by, en kook sowat 5 minute. Laat effens afkoel en verwerk tot fyn. Gooi terug in die pot en voeg tamatiesap, rissie, vissous, sout en peper, paprika, en suiker by. Bring net tot kookpunt en voeg die gaar mossels by. Bedien met baie pietersielie bo-op gesprinkel en aioli.


 


*Plaas jou mossels in ‘n pot met ‘n klein bietjie witwyn, visaftreksel of water. Stoom ‘n paar minute met die deksel op. Haal die mossels uit soos hulle oopmaak. Die wat nie oopmaak nie, moet weggegooi word.


 


 


Mussel soup


 


Try this wonderful filling soup made for Pasella by the men of Halfaampieskraal.


 


½ c olive oil


2 big carrots, grated


1 big onion, grated


2-3 t crushed garlic


2 celery sticks, grated


5 anchovy fillets


1 L chicken or vegetable stock


1 L tomato juice


1 t dry chili flakes


4 T Thai fish sauce


salt & pepper, to taste


1 T smoked paprika


2 t sugar


5 cooked mussels per person*


handful chopped parsley


 


Heat the olive oil and cook the carrots, onion, garlic, celery and anchovy fillets on low, till the vegetables are soft. Add the stock and simmer for 5 minutes. Allow to cool slightly and blend until smooth. Add the tomato juice, chili, fish sauce, salt and pepper, paprika and the sugar. Bring to the boil and then add the mussels. Serve sprinkled with parsley and an aioli on the side.


 


*Place the raw, cleaned mussels in a pot with a little bit of white wine, fish stock or even water. Steam, with the lid on for a few minutes, removing the mussels as they open. Throw away any that did not open.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development