SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Heerlike happies

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Heerlike happies
Heerlike happies  Heerlike happies  Heerlike happies

 


Heerlike happies


Hierdie was ons ONTHAAL-dis met ons APRIL Tuin tot Tafel kuier.


GEVULDE KOMKOMMERS


Sny komkommers in dik skywe en hol uit met ‘n teelepel. Gebruik ‘n spuitsak om die vulsels in te spuit.


Salmvulsel


Verwerk 70g gerookte salm en 70g maaskaas in ‘n voedselverwerker tot growwe tekstuur.  Geur met sout en peper.
(Vir garnering: kaviaar en dille)


Maaskaasvulsel
Verwerk 40g gebraaide spek en 60g maaskaas ‘n voedselverwerker tot growwe tekstuur.  Geur met sout en peper.  


(Vir garnering: gebraaide spek)


 


KOMKOMMERSAMOESAS 


Meng 1 stafie  bokmelkkaas, 1 stingel groenui wat fyngekap is, ½t vars koljander. Voeg sout en peper na smaak by. Sny komkommer in lang dun repe, vorm (kyk video) rondom die vulsel in driehoeke. Rol op.


 


KOMKOMMER-EN-PEPERWORTELSOP


Verwerk 1 komkommer (skil en sade verwyder), 4g kruisement
4g dille, 150ml bulgaarse jogurt en 80ml groenteaftreksel in ‘n voedselverwerker tot glad. Voeg 15ml verroomde peperwortel by en meng goed. Geur met sout en peper na smaak. Plaas in die yskas en bedien koud.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development