SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Romerige hoendertert

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Romerige hoendertert
Romerige hoendertert Romerige hoendertert Romerige hoendertert

Hierdie resep is gemaak op Pasella by die Cape Town Hotel School.


 


500g hoenderdye


sout en peper, na smaak


1 e botter


1 ui, gekap


2 murgpampoentjies, gerasper


60ml gekrummelde bloukaas


60ml gerasperde cheddarkaas


1 eier, geklits


60ml melk


1 rol broskorsdeeg, ontvries*


 


Rol die deeg uit en plaas in 'n gebotterde pan (23cm). Plaas in die yskas.


Geur die hoender met sout en peper en prut, bedek ongeveer 20 minute met water tot sag. Laat afkoel en ontbeen.


Braai die ui in die warm botter tot liggies verkleur. Voeg dan die murgpampoentjies by en braai nog ‘n rukkie. Voeg die hoender en bloukaas by. Plaas die hoendervulsel in die voorbereide pan en bo-op die deeg. Besprinkel met cheddarkaas. Meng die eier en melk en gooi dit bo-oor. Bak ongeveer 30 minute by 180C of totdat die eiervulsel gestol is.


 


*Broskorsdeegresep


(Vir in geval jy jou eie wil maak)


 


200g koekmeelblom


knippie sout


100g botter


50ml yswater


 


Sif die koekmeel en sout in 'n verkilde mengbak. Vryf die botter in. Voeg yswater in die meel en bottermengsel totdat dit deeg vorm. Bedek die mengbak met kleefplastiek en plaas in die yskas vir 30 minute. Dit kan tot 3 maande gevries word.


 


 


Creamy Chicken Tart


500g chicken pieces


salt and pepper, to taste


1 T butter


1 onion, chopped


2 baby marrows, grated


60ml crumbled blue cheese


60ml crumbled cheddar


1 egg, whisked


60ml milk


1 roll shortcrust pastry, defrosted *


 


Roll out the pastry and line a buttered pan of 23cm. Leave in the fridge.


Flavour the chicken with salt and pepper and simmer, in water for about 20 minutes, till soft. When cool, take out the bones.


Fry the onion in warm butter to soften, add the baby marrows and fry a little longer. Add the chicken and the blue cheese. Spoon into the prepared pastry. Sprinkle the cheddar over. Mix the egg and milk and pour over. Bake at 180C for about 30 minutes or till the egg mixture is set.


 


*Shortcrust Pastry


(If you want to make your own)


 


200g cake flour


pinch salt


100g butter


50ml cold water


Sieve the flour and salt into a cold mixing bowl. Work the butter in with your fingers. Add the water to form a dough. Cover the bowl with clingplastic and leave in the fridge for 30 minutes. Then it is ready to roll out and use.


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development