SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Gestoofde vrugte vir ontbyt

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt Gestoofde vrugte vir ontbyt Gestoofde vrugte vir ontbyt

Marlo Carstens, kosredakteur van Vrouekeur-tydskrif, het ook al 2 resepteboeke op haar kerfstok. Sy gee spesiaal vir Pasella raad oor die gaarmaakmetode ‘stoom’. Hierdie vrugteresep is gesond en sal ook heerlik wees as jy dit voorsit met ‘n stuk koek en crème fraîche.

(Bedien 4)

2 k appelsap
1 k water
1 kaneelstokkie
3 heel kardemompeule, effens fyn gedruk
1 k gedroogde appelringe
1 k gedroogde pere
1 k pruimedante
1 k perskes
paar gedroogde appelkose

Stroop
3 E versoeter of suiker
1½ t mielieblom

Jogurt
1 k laevet bulgaarse jogurt
½ t fyn kaneel
50 g pistasieneute, grof gekap

Plaas ‘n metaalrakkie in ‘n geskikte kastrol. Giet appelsap en water daarin saammet die speserye. Plaas droëvrugte bo-op. Plaas kastrol se deksel terug en verhit tot kookpunt. Draai hitte laer nadat kookpunt bereik is en stoom vir nog 12 min. of tot sag*. Verwyder van hitte. Haal droëvrugte uit, asook die metaalrakkie. Verwyder kardemompeule en kaneelstokkie.


Skep klein bietjie van vloeistof uit in ‘n geskikte houertjie en meng mielieblom en versoeter by. Meng by vloeistof in kastrol. Verhit vloeistof weer tot kookpunt. Verwyder van hitte en skep bo-oor gestoofde vrugte. Meng bestanddele vir jogurt saam en sit saam met gestoofde vrugte voor.

*Jy kan oornag die vrugte in die appelsap, water en speserye week.

Stewed fruit for breakfast


Marlo Carstens is food editor for Vrouekeur magazine and already has 2 recipe books to her name. She cooked healthy steamed dishes on Pasella.


(Serves 4)

2 c apple juice
1 c water
1 cinnamon stick
3 whole cardamom pods, lightly crushed
1 c dried apple rings
1 c dried pears
1 c prunes
1 c peaches
a few dried apricots

Syrup
3 T sweetener or sugar
1½ t corn flour

Yoghurt
1 c low far Bulgarian yoghurt
½ t cinnamon
50 g pistachio nuts, roughly chopped

Place all the ingredients in a large bowl. Allow to stand overnight. Pour the liquid off. Place a metal rack in a large enough pot. Pour the liquid into the pot. Place the dried fruit on top. Place the lid on top of the pot and heat until boiling.

Turn the heat down and steam for 12 minutes until soft. Remove from the heat. Remove the dried fruit and the metal rack. Remove the cardamom pods and cinnamon stick. Spoon a little of the liquid into a small bowl and mix with the corn flour and add the sweetener. Mix with the liquid in the pot.

Heat until boiling and thickened. Remove from the heat and spoon over the stewed fruit. Mix the ingredients for the yoghurt together and serve with the stewed fruit.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development