SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Poeding in 'n beker

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Poeding in 'n beker
Poeding in 'n beker Poeding in 'n beker Poeding in 'n beker

Hierdie maklike poeding is definitief ʼn staatmakerresep om onverwagte gaste te beïndruk. Dit kan gemaak word terwyl jy wag vir die koffieketel om te kook. Jy kan dit ook ʼn paar uur vooraf maak en in die yskas laat wag, maak net seker dit is teen kamertemperatuur voor jy dit in die mikrogolf sit (indien nog koud – mikrogolf bietjie langer).

(Bedien 2)
 
120 ml meel
120 ml suiker
2 eiers
90 ml melk
90 ml olie
2 e konfyt/kakao/koffie ens.

Meng al die bestanddele saam en skep in twee bekers of bakkies. Bak 3 minute op hoog in die mikrogolf. Voel bo-op, as dit nog klam is, mikrogolf ʼn klein bietjie langer.

*Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development