SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Malvapoeding

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Malvapoeding
Malvapoeding Malvapoeding Malvapoeding

Reuben Riffel, Pasella se sjefghoeroe, deel sy Ma se resep met ons. Dit was vir ‘n insetsel waar ons ikoniese Suid-Afrikaanse disse vier.

(Bedien 8)

1¼ k meelblom
2 t koeksoda
¼ t sout
2 eiers
1 k strooisuiker
 2 e botter
½ k karringmelk
1 e appelkooskonfyt
½ t fyngerasperde lemoenskil
4 e lemoensap
1 e asyn

Sous
190 ml botter
375 ml room
1 k suiker
190 ml water
1 t vanieljegeursel
2 naartjies of mineolas
150 ml brandewyn

Sif die meelblom, koeksoda en sout 3 keer saam. Klits die eiers, voeg die strooisuiker geleidelik by en klits tot lig. Verhit die botter, karringmelk, appelkooskonfyt, lemoenskil, lemoensap en asyn (moenie bekommerd wees as die mengsel skif nie). Klits vinnig met ‘n handklitser en vou dan die meelmengsel om die beurt met die botter mengsel by die eier mengsel in. Klits net ‘n baie kort rukkie om alles goed te meng. Bak 45 minute by 180ºC in 6 individuele, gesmeerde ramekins.


Sous: Verhit die botter, room, suiker, water en vanielje en roer totdat die suiker opgelos is. Verhit ‘n Teflon pan, droogbraai die naartjiesegmente tot goudbruin, voeg die brandewyn by en flambé. Roer die roomsous by.


Steek die poeding vol gaatjies en giet die warm sous oor die warm poeding. Sit voor met roomys en of vla.

Malva pudding

(Serves 8)

1¼ c flour
2 t baking soda
¼ t salt
 2 eggs
1 c castor sugar
2 T butter
½ c buttermilk
1 T apricot jam
½ t orange zest
4 T orange juice
1 T vinegar

Sauce
190 ml butter
375 ml cream
1 c sugar
190 ml water
1 t vanilla essence
2 naartjies or minneola segments
150 ml brandy

Preheat the oven to 180ºC. Sieve the flour, baking soda and salt together 3 times. Cream the eggs and sugar until light. Heat the butter, buttermilk, apricot jam, orange zest and orange juice with the vinegar. The mixture will split, whisk to break up the mixture. Fold in the flour mixture with the butter mixture into the egg mixture until combined. Bake for 45 minutes in 6 individual ramekins.

For the sauce: heat up the butter, cream, sugar, water and vanilla together until the sugar is dissolved. Fry the citrus segments in a preheated dry pan until golden brown, add the brandy and flambée. Add the cream sauce. Pour the hot sauce over the hot pudding.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development