SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Fudge
Fudge »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Toks van der Linde se Biltongpot

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Toks van der Linde se Biltongpot
Toks van der Linde se Biltongpot Toks van der Linde se Biltongpot Toks van der Linde se Biltongpot

Toks van der Linde, oud-springbok en sportkommentator het hierdie pot vir Pasella voorberei. Dis sy gunstelingresep.

(Bedien 10)  

3 uie, gekap
1 pakkie vars sampioene, opgesny
1 pakkie spek, opgesny
1 pakkie frankfurter worsies, opgesny
1 pakkie kaasworsies, (‘cheese grillers’), opgesny
1 pak skroefnoedels
1 pakkie Tastic sampioenrys
1 pakkie Tastic Spaanse rys
720g gekerfde beesbiltong
250g gerasperde kaas

Maak 'n swart pot warm oor die vuur en braai die uie en sampioene in olie. Geur met sout. Gooi spek by en braai 2 minute, voeg dan worsies by. Braai 5 minute. Gooi skroefnoedels en rys by en een ketel kookwater. Maak pot toe en prut 20 minute (hou ‘n oog en gooi nog water by indien nodig). Gooi biltong oor, maak deksel toe en stoom 5 minute. Maak oop en roer pot deur, kyk net dat dit nie droogkook nie. Gooi gerasperde kaas bo-oor en laat staan 5 minute. Eet en geniet!

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.

Toks’ biltongpot
Toks van der Linde, ex-springbok and rugby commentator made this pot for Pasella during our visit to his house.

(Serves 10)

3 onions, chopped
1 packet fresh mushrooms, chopped
1 packet bacon
1 packet frankfurter sausages, chopped
1 packet cheese griller sausages, chopped
1 packet fusilli pasta
1 packet Tastic rice (mushroom flavour)
1 packet Tastic rice (Spanish flavour)
720 sliced beef biltong
250g grated cheese

Heat a back pot over the fire and sauté onions and mushrooms in hot oil. Flavour with salt. Add bacon and after 2 minutes the sausages. After another 5 minutes add the pasta and rice, followed by a full kettle of boiling water. Simmer for 20 minutes adding more water if needed. Sprinkle biltong over the top, close and steam for another 5 minutes. Stir and check if it needs more water and if the rice and pasta is cooked. If ready, sprinkle with cheese, close and allow to rest for 5 minutes before serving.

Pasella takes no responsibility for the accuracy of recipes translated with the Google Translate function.


Kommentaar / vrae:

 TO make food is my passion.I am going to make this biltong potjie.
thanks Pasella for this incredible recipes and ideas.
deur Vancolin Clayton
11 July 2011 08:25:24




 uit die boonste gestoelstes. baie lekkkkkeeeeeeeerrrrrrrrrrr!!!!!!!!
deur Chantel Roets
10 July 2011 15:32:59




 Daardie biltongpotjie het baie baie lekker gelyk. Dit het gevoel of ek dit ruik, hoe die kaas smelt so in die biltonggeur in.
deur Salome Meyer
07 July 2011 13:10:24




 Ons (ek) het so pot gemaak by die see in \\\'n karavaan park en needles to say het die mense wat verby gekom het, gese dit ruik en proe ook lekker. Dit is \\\'n baie lekker pot .
deur Ansie Laurens
07 July 2011 09:50:12






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development