SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Biltongsop

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Biltongsop
Biltongsop Biltongsop Biltongsop

Hierdie dis is vir Pasella voorberei as deel van ʼn tipiese Suid-Afrikaanse middagete.

(Bedien 4)

½ k botter
1 k meel
1 L beesvleisaftreksel
1 k fyn biltong
100 g bloukaas
200 g cheddarkaas
1 k room

Smelt die botter en roer die meel by. Voeg die vleisaftreksel bietjie vir bietjie by terwyl geroer word. Verhit tot kookpunt en prut tot verdik. Voeg biltong by en laat baie stadig prut, sodat biltonggeur kan deurtrek. Proe en voeg sout en peper by na smaak. Roer die room by, en haal van die hitte af.

Voeg gerasperde kaas by en roer deeglik. Die hitte van die sop sal die kaas laat smelt. Bedien met nog gerasperde biltong oor.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development