SABC Logo
 
Pasella SABC2
Kliek hier om te sien hoe jy kan wen!

Lees meer
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Gestolde wortelslaai

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Gestolde wortelslaai
Gestolde wortelslaai Gestolde wortelslaai Gestolde wortelslaai

Die wortelslaai is vir Pasella gemaak as deel van ʼn tipiese Suid-Afrikaanse middagete.

(Bedien 4)

1 blik (440g) pynappel, fyngemaak
1 pakkie suurlemoenjelliepoeier
½ k witsuiker
knippie sout
2 k geskilde wortels, fyn gerasper
½ k room
geelwortelrepies, pynappelstukkies en pietersielie vir garnering

Dreineer die pynappel en vul die sap met water aan tot 250 ml. Verhit tot kookpunt en los die jelliepoeier daarin op. Laat dit afkoel tot dik, maar nie styf gestol nie. Klits die dik jellie tot romerig, Klits die suiker bietjiesgewys by en dan die sout. Meng die gedreineerde pynappel en wortels en vou dit liggies by die jellie in. Klits die room tot styf en vou dit ook by die mengsel in. Spoel ʼn middelslag-slaaivorm met koue water uit. Gooi die slaaimengsel daarin en plaas dit in die koelkas om te stol.

Om te ontvorm – druk die boonste rand van die slaai versigtig van die vorm los. Hou die vorm ʼn paar tellings in warm water. Plaas ʼn slaaibord oor die vorm en keer dit om sodat die slaai op die bord kan uitgly. (As dit steeds aan die vorm vaskleef, hou dit onderstebo en druk die rand liewer versigtig met die vingers sodat daar lug tussen die slaai en die vorm kom.) Garneer die slaai soos verkies. Hou dit in die yskas tot net voor opdiening.


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development