SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Kobus Wiese se beesstertpotjie

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Kobus Wiese se beesstertpotjie
Kobus Wiese se beesstertpotjie Kobus Wiese se beesstertpotjie Kobus Wiese se beesstertpotjie

(Bedien 4)

½ kg beesstert
1 blokkie beesaftreksel
3 k water
1 k rooiwyn*
2 uie, gekap
2 knoffelhuisies, gekap
2 wortels, gekap
2 tamaties, gekap
2 aartappels, gekap
1 x blik botterbone
1 lourierblaar

Braai die beesstert in ʼn bietjie olyfolie tot bruin. Los die aftrekselblokkie in die water op en voeg saam met die rooiwyn by die beesstert. Bedek en prut 2 ure. Voeg dan die uie, knoffel, wortels, tamaties, aartappels, botterbone en lourierblaar by. Kook 2 ure tot sag. Geur met sout en peper na smaak. Bedien met rys of kapokaartappels.

* Kobus se geheim: gebruik ʼn goeie rooiwyn – een wat jy met graagte sal drink ook.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.

Kobus Wiese’s Oxtail Potjie
Ex-springbok and rugby commentator, Kobus Wiese, loves to cook and when asked to make a potjie, this was the one he chose for Pasella. He feels that the secret to a tasty oxtail potjie is to use a good red wine. If it is not good enough to drink, it is not good enough for his dish.

(Serves 4)
 
½ kg oxtail
1 meat stock cube, dissolved in 3 cups water
1 cup red wine
2 onions, chopped
2 garlic cloves, chopped
2 carrots, peeled & chopped
2 tomatoes, chopped
2 potatoes, peeled & chopped
1 x tin butter beans
1 bay leave
 
Brown the meat in a little olive oil till brown. Add the stock and wine. Cover and simmer for 2 hours. Then add the rest of the ingredients and boil 2 hours till the meat and vegetables are soft. Add salt and pepper to taste. Serve with rice or mash.

Pasella takes no responsibility for the accuracy of recipes translated with the Google Translate function.


Kommentaar / vrae:

 Het vandag hierdie potjie gemaak en dit is voorwaar uit die boeke uit. Dankie Kobus dat jy dit met ons gedeel het.
deur Janetta du Preez
10 July 2011 16:52:47






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development