SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Malvapoeding
Malvapoeding »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Appelkooskonfyt

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Appelkooskonfyt
Appelkooskonfyt Appelkooskonfyt Appelkooskonfyt

Amanda Conradie van die Kolgans River Restaurant in die Breederiviervallei gebruik baie ryp appelkose vir hierdie maklike konfytresep. Sy het dit vir ons gemaak tydens ʼn insetsel waar ons met appelkose gekook het.


(Maak 3 x 450 g bottels)

1 kg appelkose, oopgesny en ontpit
¾ kg suiker

Mikrogolf die appelkose 15 minute in ʼn groot glasbak op hoog (roer na 5 minute). Voeg suiker by en roer deur. Mikrogolf 25 minute op hoog en meng na tien en twintig minute. Skep in gesteriliseerde bottels* en laat goed afkoel.

*Steriliseer bottels deur hulle goed te was en in 150°C-oond te plaas vir 20 minute. Jy kan dit ook in ‘n skottelgoedwasser op hoë hitte was en laat droog word.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.


Kommentaar / vrae:

 Bottels kan gesteriliseer word deur hulle in \'n koue oond te sit plaas en dan die oond op 180oC te stel. Sodra die oond 180C bereik is die bottels gesteriliseer. Ek plaas hulle in \'n groot oondpan om uithaal te vergemaklik.
deur Pollie Mereis
05 October 2011 14:26:51




 dit lyk heerlik, en dit is so maklik om te maak! maak \'n mens sommer lus om dit dadelik te wil probeer!
deur kelly breedt
23 December 2010 10:51:20






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development