SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Marokkaanse melktert
Marokkaanse melktert »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Gebakte vis

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Gebakte vis
Gebakte vis Gebakte vis Gebakte vis

Die maklike visgereg was deur Lizeth Joubert van Little Rock Gastehuis gemaak toe Pasella by die vakansiedorp Jongensfontein, gekuier het.

(bedien 6-8)

800g vis porsies
2 e gekapte pietersielie (en nog vir garneering)
½ k melk
3-4 e mayonnaise
1 pakkie wit uiesoppoeier
1 k suur room of joghurt
1 k gerasperde kaas van jou keuse

Plaas die vis porsies in ‘n bakpan en geur met sout en peper. Sprinkel die pietersielie oor. Klits die melk, mayonnaise, soppoeier en suur room of joghurt saam. Giet oor die vis, sprinkel met kaas en die orige gekapte pietersielie . Bak vir 30 – 40 minute teen 180˚C.

Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie. 


Kommentaar / vrae:

 Baie dankie vir hierdie resep ek het dit vir my Kersfees ete gemaak
en ons almal het dit vreeslik geniet.Dus my nuwe gunsteling vis resep
deur sanette ruiters
13 January 2011 14:39:47




 Hierdie resep is verskriklik lekker. Defnitief iets om te probeer
deur Annelize Richards
06 January 2011 10:34:17




 Dit is 'n heerlike resep en het goed gesmaak saam met slaaie op 'n Saterdag middag. Vir net iets ligs sal ek dit definitief aan beveel.
deur Kobus Massyn
25 October 2010 14:49:11






Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development